Herman en Christine

Janine, jy kan bly wees jy moet my nie vandag afneem nie want ek tjank nou sommer so….dit lyk ongelooflik. Tenspyte van die reen…ek het nie gedink dit gaan so mooi uitkom nie. Ek dink dit was verseker vir jou ‘n uitdaging maar as iemand nog in jou wou twyfel, asb wys hulle die foto’s en dan moet hulle besef in storm storm reen maak jy magic. Dankie dankie dankie vir jou harde werk.